Carike & Andriette honoured at the Huisgenoot Tempo Awards 2011!

Sony Music congratulates Carike Keuzenkamp and Andriëtte Norman on their Huisgenoot Tempo Awards which were awarded last night during a glittering occasion in Johannesburg.

Andriëtte’s third album “Vat My Hoër” won the Huisgenoot Tempo Award for the best contemporary album of the year. The Idols-finalist of 2007 had strong competitors like Steve Hofmeyr, Bok v Blerk & Romanz in the same category and was the youngest nominee in this category.

Carike’s album “Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland nr. 7” won the Huisgenoot Tempo Award for the best children’s album of the year.

“I am honored to get recognition for my children’s albums. It is also a bonus for the team who worked so hard on the CD and the DVD,” says Carike.

The eighth album in this series “Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland 8” will be released at the end of August and nr. 8 in the DVD-series will be available in September. A book with stories and songs in the Ghoempie-series will also be published later this year.

Andriëtte was totally overwhelmed and taken by surprise when her name was announced for the best contemporary album last night.

“I didn’t spare it a thought I would win the prize in a million years – not with big names like Steve Hofmeyr in the same category. I am honored and privileged.”

Sony Music is proud to have two talented artists like Carike and Andriëtte in their stable and wish them only success for the future in their respective careers.

CARIKE & ANDRIëTTE VEREER BY HUISGENOOT TEMPO TOEKENNINGS 2011!

Sony Music wens vir Carike Keuzenkamp en Andriëtte Norman hartlik geluk met hul Huisgenoot Tempo Toekennings wat gisteraand tydens ‘n spoggeleentheid te Emperors Pallace aan hulle oorhandig is.

Andriëtte se album “Vat My Hoër” is bekroon met ‘n Huisgenoot Tempo Toekenning vir die beste kontemporêre album van die jaar. Dit is Andriëtte, voormalige Idols-finalis in 2007, se derde album en benewens dat sy die jongste benoemde in die kategorie was, moes sy ook teen groot name soos Steve Hofmeyr, Bok v Blerk & Romanz meeding.

Carike se album “Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland nr. 7” is met ‘n Huisgenoot Tempo Toekenning vir die beste kinderalbum van die jaar bekroon.

“ Dit is vir my ‘n groot eer om die erkenning te kry. Dit is ook ‘n groot bonus vir die span wat saam met my op die CD en DVD gewerk het,” sê Carike.

“Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe in Kinderland nr. 8” word einde Augustus uitgereik en die agtste DVD in die Ghoempie-reeks is in September op die rakke. ‘n Boek met liedjies en stories in die Ghoempie-reeks word ook later vanjaar bekendgestel.

Andriëtte vertel dat sy heeltemal oorstelp en uit die veld geslaan was toe haar naam gisteraand as wenner vir die beste kontemporêre album van die jaar uitgeroep is.

“Ek het nie gedink dat ek dit in ‘n miljoen jaar sal wen nie – veral nie met sterk teenstanders soos Steve Hofmeyr in dieselfde kategorie nie. Ek voel geërd en bevoorreg.”

Sony Music is trots om twee sulke talentvolle kunstenaars in hul stal te hê en wens vir Carike en Andriëtte nog baie sukses vir die toekoms in hul onderskeie loopbane toe

Advertisements
This entry was posted in Album Releases, General, Live Music, Local Artists, News, Press Releases and tagged , , , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s